Sokkelveld toe

Daar is verskeie aanhalings wat gaan oor dat jy jouself gereeld moet uitdaag, nuwe dinge aanpak. (Jy weet daardie dinge wat jy jouself aan die begin van elke jaar belowe jy gaan doen.) Nou kyk, sport was nou nooit juis een van my sterkpunte nie (dalk omdat ek net bietjie lui is), maar toe my … More Sokkelveld toe

21 Jaar, 21 Dinge

12 Junie 2017 en ek is offisieel mondig. Ek het toe gedink dis wys om te skryf oor 21 jaar, 21 dinge. Dit klink soos ʼn eenmanvertoning wat by die KKNK opgevoer gaan word of nog erger soos ʼn selfhelp boek. Maar nee, dis 21 eenvoudige dinge wat ek oor in die afgelope 21 jaar … More 21 Jaar, 21 Dinge

Kry jou in die club

Ek beskou myself verseker nie as ʼn clubber nie. ʼn Clubber vra jy? Eenvoudig gestel kan ʼn clubber gedefinieer word as iemand wat gereeld in ʼn club kuier. Met die regte groep mense is clubbing soms net wat jy nodig het. Kloppende musiek, LED ligte en ʼn rookmasjien daarby. Dis interessant hoe jy altyd dieselfde … More Kry jou in die club

Op 2016

Hierdie blog post is al so long over due. Ek moes al op die lughawe op pad huis toe begin skryf het maar weke later is die post nog nie klaar nie. Nou moet ek maar die ABC beginsel van skryf toepas. Apply Bottom to Chair. 2016 staan tot ʼn einde en 2017 wink al … More Op 2016

Interskole 2016

Ek blog nie gewoonlik oor events nie, maar Interskole is iets anders. Jaarliks speel Hoër Jongenskool Paarl teen Paarl Gimnasium. Gedurende Interskoleweek word daar rugby, hokkie en sport gespeel.  Saterdag is die groot dag, wanneer die hokkie eerstespanne mekaar in die oggend die stryd aansê en dit dan gevolg word deur die A rugbyspanne tot … More Interskole 2016

Eksamenseisoen

Die winter is vinnig besig om in te sluimer. Soos die jaar van seisoene verander, is daar ook ʼn ander seisoen wat nader sluip. Die wintereksamenseisoen. Dit roep die komberse, verwarmers, koppie koffie(s) en natuurlik ook laatnag-swotsessies nader. Ek noem dit ʼn seisoen want, tydens eksamen verander als. Almal gaan in ʼn eksamen “zone” in. … More Eksamenseisoen